X-kit Presteer! Graad 12 Wiskundige Geletterdheid Studiegids

X-kit Presteer! Graad 12 Wiskundige Geletterdheid Studiegids

X-kit Presteer! Wiskundige Geletterdheid Studiegids is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul Wiskundige Geletterdheid-vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

ISBN: 

9781928226369

Type: 

  • Study Guides

Grade: 

  • Grade 12

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Mathematical Literacy
  • Wiskunde

Author: 

Pearson Education South Africa

Format: 

  • Paperback

RRP: 

R130

Publisher: 

Pearson