X-kit Presteer! Graad 12 Wiskunde Studiegids

X-kit Presteer! Graad 12 Wiskunde Studiegids

X-kit Presteer! Graad 12 Wiskunde

X-kit Presteer! Wiskunde Studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul Wiskunde-vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

ISBN: 

9781775957560

Type: 

  • Study Guides

Grade: 

  • Grade 12

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Mathematics

Author: 

Fiona Heany

Format: 

  • Paperback

RRP: 

R130

Publisher: 

Pearson