X-kit Presteer! Graad 12 Lewenswetenskappe Studiegids

X-kit Presteer! Graad 12 Lewenswetenskappe Studiegids

X-kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 12 Studiegids
X-kit Presteer! studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul kennis en vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul kennis en vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

ISBN: 

9781775957133

Type: 

  • Study Guides

Grade: 

  • Grade 12

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Life Sciences

Author: 

Jane Jarvis Michael Andrew Raath Fiona Clitheroe Anna Crowe Deborah Kim Cheney Gary Mann

Format: 

  • Paperback

RRP: 

R130

Publisher: 

Pearson