X-kit Presteer! Graad 11 & 12 Afrikaans Huistaal Studiegids

X-kit Presteer! Graad 11 & 12 Afrikaans Huistaal Studiegids

X-kit Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 11 & 12 Studiegids

X-kit Presteer! Afrikaans bied aan leerders ruim geleentheid om die vaardighede waarmee hulle dikwels in Afrikaans sukkel, te oefen. Gegradeerde oefeninge laat leerders toe om hul kennis en vaardighede te assesseer en te verbeter. Taal- en literêre konsepte word in eenvoudige taal in ’n omvattende woordelys verduidelik. Transaksionele skryfformate voldoen aan die jongste KABV-standaarde.

ISBN: 

9781868915279

Type: 

  • Study Guides

Grade: 

  • Grade 11
  • Grade 12

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Afrikaans Huistaal

Author: 

Adinda Vermaak, Ilze Lingenfelder

Format: 

  • Paperback

RRP: 

R120

Publisher: 

Pearson