X-kit Presteer! Graad 11 Wiskunde Studiegids

X-kit Presteer! Graad 11 Wiskunde Studiegids

X-kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids

X-kit Presteer! Wiskunde Studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul Wiskunde-vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

ISBN: 

9781775782919

Type: 

  • Study Guides

Grade: 

  • Grade 11

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Wiskunde

Author: 

F Heany

Format: 

  • Paperback

RRP: 

R120

Publisher: 

Pearson