X-kit Presteer! Graad 10 Fisiese Wetenskappe: Fisika Studiegids

X-kit Presteer! Graad 10 Fisiese Wetenskappe: Fisika Studiegids

X-kit Presteer! studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul kennis en vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

ISBN: 

9781928226499

Type: 

  • Study Guides

Grade: 

  • Grade 10

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Fisiese Wetenskappe
  • Fisika

Author: 

Pearson Education South Africa

Format: 

  • Paperback

RRP: 

R130

Publisher: 

Pearson