Catalogue

Select a subject
Search for a title or ISBN
Select the Grade
Type of guide
Language
ISBN: 9781775957140

Die X-kit Presteer! Fisiese Wetenskappe Eksamenhersieningsboeke vir Graad 12 sluit vraestelle en antwoorde in wat deur ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om...

X-kit Presteer! Fisiese Wetenskappe Graad 12 Eksamenhersieningsboek
ISBN: 9781868915279

X-kit Presteer! Afrikaans bied aan leerders ruim geleentheid om die vaardighede waarmee hulle dikwels in Afrikaans sukkel, te oefen. Gegradeerde oefeninge laat leerders toe om hul kennis en vaardighede te assesseer en te verbeter. Taal- en literêre konsepte word in eenvoudige taal in ’n omvattende woordelys verduidelik. Transaksionele skryfformate voldoen aan die jongste KABV-standaarde.

...
X-kit Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 11 & 12 Studiegids
Subject:
ISBN: 9781775957133
X-kit Presteer! studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul kennis en vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul kennis en vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal...
X-kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 12 Studiegids
ISBN: 9781775957164
Die X-kit Presteer! Hersiening, vrae en antwoorde-studiegidse bied leerders praktiese ...
X-kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Chemie Graad 12 Studiegids
ISBN: 9781775957157
X-kit Presteer! studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul kennis en vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal...
X-kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika Graad 12 Studiegids

Pages